The official Online Home of the South Western Districts Cricket Board, Southern Cape, South Africa
Sub Navigation
SWD Cricket
Kango Wines
Kleinplaas Holiday Resort
Xocet Sports Wear
WebWorX - Making the Web work for You
African Sky - Hotels, Spas, Resorts
ESPN Cricinfo - Cricket News, Live Scores, Statistics

<< Terug na Vorige Bladsy

UITSLAE SWD KRIEKETRAAD PROMOSIE- EN RESERWELIGA

2 February 2010

NMMU het die naweek verras deur Harlequins maklik met 6 paaltjies te klop in die SWD Krieketraad se promosieliga. Knysna het sy kanse vir 'n plek in die halfeindrondte lewend gehou met 'n oorwinning van 76 lopies oor Pioneers. Blanco het ook 'n goeie oorwinning van 6 paaltjies oor Melkhoutfontein behaal.

Die opgesomde telkaarte is:

PROMOSIE LIGA

Harlequins teen NMMU

Harlequins 78; NMMU 82/4
NMMU wen met 6 paaltjies

Thembalethu teen Mayflower

Mayflower 251; Thembalethu 223
Mayflower wen met 28 lopies

Knysna teen Pioneers

Knysna 168; Pioneers 92
Knysna wen met 76 lopies

Calitzdorp teen Harlequins

Calitzdorp 62; Harlequins 63/8
Harlequins wen met 2 paaltjies

Selbourne teen Dysseldorp

Dysseldorp 209 ; Selbourne 90
Dysseldorp wen met 119 lopies

Blanco teen Melkhoutfontein

Melkhoutfontein 177; Blanco 178/4
Blanco wen met 6 paaltjies

RESERWE LIGA

Knysna B teen Blanco B

Knysna 98; Blanco B 104/4
Blanco B wen met 6 paaltjies

Pacaltsdorp B teen Pirates B

Pacaltsdorp 300/6; Pirates 178
Pacaltsdorp B wen met 112 lopies

George B teen Pacaltsdorp B

George B 220; Pacaltsdorp 99
George B wen met 121 lopies

Bhongolethu teen Union stars B

Bhongolethu 187; Union Stars B 188/8
Union Stars B wen met 2 paaltjies

Western Hope B teen Union Stars C

Union Stars C 194/6; Western Hope 188
Union Stars C wen met 6 lopies

Mosselbaai B teen Sussex B

Mosselbaai B 291/8; Sussex B 219
Mosselbaai B wen met 72 lopies

<< Terug na Vorige Bladsy

Copyright © 2010  ::  SWD Cricket  •  Site by:  WebWorX
SA Cricket
Cricket South Africa
SWD Cricket
Bakers Mini Cricket
Bakers Mini Cricket
Die Burger
Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn Accommodation and Info
The Chevrolet Warriors