UITSLAE: PROMOSIELIGA EN RESERWELIGA: SWD KRIEKETRAAD
26 January 2010
Thembalethu het die naweek 'n skitterende oorwinning van 9 paaltjies oor Pioneers behaal in die Promosieliga van die SWD Krieketraad. Thembalethu het op sy tuisveld 198/1 in antwoord op Pioneers se 196 almal uit behaal. Knysna Kavaliers, Ladismith en Melkhoutfontein was ook in die wenkant in die liga.
Die verkorte telkaarte in die promosie- en reserweliga is:
PROMOSIE LIGA
Thembalethu teen Pioneers
Pioneers 196; Thembalethu 198/1Thembalethu wen met 9 paaltjies
Mayflower teen Knysna Kavaliers
Mayflower 198; Knysna Kavaliers 202/9Knysna Kavaliers wen met 1 paaltjie
Selbourne teen Ladismith
Selbourne 135; Ladismith 137/4Ladismith wen met 6 paaltjies
Melkhoutfontein teen Riversdal
Melkhoutfontein 175; Riversdal 134Melkhoutfontein wen met 41 lopies
RESERWE LIGA
Sussex B teen Union Stars B
Union Stars B 219; Sussex B 222/8Sussex B wen met 2 paaltjies
Knysna B teen Pirates B
Pirates B 124; Knysna B 126/9Knysna B wen met 1 paaltjie
Bongolethu B teen Western Hope B
Bongolethu B 62; Western Hope B 63/4Western Hope B wen met 6 paaltjie
Union Stars C teen Mosselbaai B
Mosselbaai B 174; Union Stars C 106/8Mosselbaai wen met 68 lopies
Ramblers B teen Pacaltsdorp B
Pacaltsdorp 114; Ramblers 68Pacaltsdop wen met 68 lopies






















