The official Online Home of the South Western Districts Cricket Board, Southern Cape, South Africa
Sub Navigation
SWD Cricket
Kango Wines
Kleinplaas Holiday Resort
Xocet Sports Wear
WebWorX - Making the Web work for You
African Sky - Hotels, Spas, Resorts
ESPN Cricinfo - Cricket News, Live Scores, Statistics

<< Terug na Vorige Bladsy

UITSLAE SWD VROUEKRIEKET

26 January 2010

Die vrouekrieketspan van die SWD het 'n droewige naweek beleef nadat hulle beide wedstryde teen onderskeidelik die Boland en WP wat Saterdag en Sondag op die Van Riebeeckstadion in Mosselbaai plaasgevind het sleg verloor het.

Die SWD dames was teen die sterk span van Boland met 116 lopies aan die verloorkant terwyl hulle met 199 lopies teen die WP verloor het.

Die opgesomde telkaarte is:

SWD vs Boland

BOLAND 279/8 (S. Loubsher 41, Y. v/d Westhuizen 58, A. Hodgkinson 97*, A. Smith 23, G. Abrahams 3/34)
SWD 163 (B. Bezuidenhout 58, L.Hammond 29*, A. Smith 3/26, S. Lackay 3/23)
BOLAND wen met 116 lopies

SWD vs WP

WP 273/6 (O. Anderson 99, L. Jacobs 34, S. Frits 63*, R. Appels 28, E. Pietersen 3/43)
SWD 74 (C. De Villiers 22*, Y. Fourie 3/12)
WP wen met 199 lopies

<< Terug na Vorige Bladsy

Copyright © 2010  ::  SWD Cricket  •  Site by:  WebWorX
SA Cricket
Cricket South Africa
SWD Cricket
Bakers Mini Cricket
Bakers Mini Cricket
Die Burger
Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn Accommodation and Info
The Chevrolet Warriors