The official Online Home of the South Western Districts Cricket Board, Southern Cape, South Africa
Sub Navigation
SWD Cricket
Kango Wines
Kleinplaas Holiday Resort
Xocet Sports Wear
WebWorX - Making the Web work for You
African Sky - Hotels, Spas, Resorts
ESPN Cricinfo - Cricket News, Live Scores, Statistics

<< Terug na Vorige Bladsy

SWD KRIEKETRAAD KLUBLIGA (OPGESOMDE TELKAARTE: 16 JANUARIE 2010)

19 January 2010

Die twee top spanne in die Promosieliga van die SWD Krieketraad, Knysna Kavaliers en Bongolethu, het beide die afgelope naweek oorwinnings in die liga behaal terwyl die vroue spanne van Mosselbaai en George beide oorwinnings behaal het. Hierdie twee spanne sal sake in die vroueliga finaal uitspook.

Die opgesomde telkaarte in die Promosie-, Reserwe- en Vroueliga is:

PROMOSIELIGA

Ladismith teen Dysseldorp

Dysseldorp 112; Ladismith 113/3
Ladismith wen met 7 paaltjies

Knysna Kavaliers teen Thembalethu

Thembalethu 68; Knysna kavaliers 72/5
Knysna Kavaliers wen met 5 paaltjies

Pioneers teen Mayflower

Mayflower 267/8; Pioneers 268/9
Pioneers wen met 1 paaltjies

Melkhoutfontein teen Hartenbos

Melkhoutfontein 206; Hartenbos 136
Melkhoutfontein wen met 70 lopies

Bongolethu teen Selbourne

Bhongolethu 187; Selbourne 137
Bongolethu wen met 50 lopies

Riversdal teen Blanco

Riversdal 138; Blanco 139/5
Blanco wen met 5 paaltjies

RESERWE LIGA

Pacaltsdorp B teen George C

Pacaltsdorp112; George C 105
Pacaltsdorp B wen met 7 lopies

George B teen Ramblers B

George B 238; Ramblers B 55
George B wen met 183 lopies

VROUE LIGA

Mosselbaai teen Oudtshoorn

Mosselbaai 180; Oudtshoorn 89
Mosselbaai wen met 91 lopies

George teen Hessequa

Hessequa 63/9; George 64/2
George wen met 8 paaltjies

<< Terug na Vorige Bladsy

Copyright © 2010  ::  SWD Cricket  •  Site by:  WebWorX
SA Cricket
Cricket South Africa
SWD Cricket
Bakers Mini Cricket
Bakers Mini Cricket
Die Burger
Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn Accommodation and Info
The Chevrolet Warriors