The official Online Home of the South Western Districts Cricket Board, Southern Cape, South Africa
Sub Navigation
SWD Cricket
Kango Wines
Kleinplaas Holiday Resort
Xocet Sports Wear
WebWorX - Making the Web work for You
African Sky - Hotels, Spas, Resorts
ESPN Cricinfo - Cricket News, Live Scores, Statistics

<< Terug na Vorige Bladsy

PROMOSIE-, RESERWE- EN VROUELIGA UITSLAE: SWD KRIEKETRAAD

12 January 2010

Die opgesomde telkaarte in die SWD Krieketraad Promosie-, Reserwe- en Vroueliga wedstryde van die afgelope naweek is:

PROMOSIE LIGA

Ladismith teen Harlequins

Ladismith 143; Harlequins 147/4
Harlequins wen met 6 paaltjies

Thembalethu teen Riversdal

Thembalethu 132; Riversdal 134/5
Riversdal wen met 5 paaltjies

Blanco teen Mayflower

Mayflower 131; Blanco 134/6
Blanco wen met 4 paaltjies

Hartenbos teen Knysna Kavaliers

Hartenbos 217; Knysna Kavaliers 218/6
Knysna Kavaliers wen met 4 paaltjies

Calitzdorp teen Dysseldorp

Calitzdorp 59; Dysseldorp 47
Calitzdorp wen met 12 lopies

RESERWE LIGA

Union Stars C teen Sussex B

Union Stars C 187/9; Sussex B 191/5
Sussex B wen met 5 paaltjies

Mosselbaai B teen Bongolethu B

Mosselbaai B 255; Bongolethu B 171
Mosselbaai B wen met 84 lopies

Pirates United B teen Ramblers B

Pirates United B 312; Ramblers B 203
Pirates United B wen met 109 lopies

Knysna B teen George C

Knysna B 134; George C 126
Knysna B wen met 5 paaltjies

George B teen Blanco B

George B 253/8; Blanco B 138
George B wen met 138 lopies

VROUE LIGA

Mosselbaai teen George

Mosselbaai 146; George 147/8
George wen met 2 paaltjies

<< Terug na Vorige Bladsy

Copyright © 2010  ::  SWD Cricket  •  Site by:  WebWorX
SA Cricket
Cricket South Africa
SWD Cricket
Bakers Mini Cricket
Bakers Mini Cricket
Die Burger
Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn Accommodation and Info
The Chevrolet Warriors