The official Online Home of the South Western Districts Cricket Board, Southern Cape, South Africa
Sub Navigation
SWD Cricket
Kango Wines
Kleinplaas Holiday Resort
Xocet Sports Wear
WebWorX - Making the Web work for You
African Sky - Hotels, Spas, Resorts
ESPN Cricinfo - Cricket News, Live Scores, Statistics

<< Terug na Vorige Bladsy

VOORSKOU: SWD KRIEKETRAAD

1 December 2009

Die vier grotes in die Premierliga van die SWD Krieketraad het almal Saterdag deurgedring na die halfeindrondte van die die gewilde kompetisie nadat hulle almal Saterdag hul wedstryde op 'n drafstap gewen het. Union Stars was met 67 lopies baas teen sy buurman, Western Hope, terwyl Mosselbaai met 6 paaltjies teen Sussex gewen het. George het Knysna Kavaliers maklik met 9 paaltjies geklop. Die verdedigende kampioen, Pacaltsdorp het deurgedring nadat Pirates United nie hul wedstrydverpligting kon nakom nie.

Die opgesomde telkaarte is;

Union Stars teen Western Hope

UNION STARS 169/6 (André Olivier 47, Pieter Stuurman 31, Jason Lekay 28, Riaan Warney 2/29, Envirino Swartz 2/41)
WESTERN HOPE 101/9 (Envirino Swartz 34, Wayne Gelant 22*, André Olivier 3/24, Merlin Masimela 2/5)
Union Stars wen met 67 lopies

Sussex teen Mosselbaai

SUSSEX 118/7 (Regarth Olckers 30, Rowan Groenewald 28, Heinrich Matthee 2/13, Tossie Marx 2/14)
MOSSELBAAI 121/4 (Roelof Hugo 32*, Brandell Carelse 29, Nathan Murray 26*, Reavan Plaatjies 2/19)
Mosselbaai wen met 6 paaltjies

George teen Knysna Kavaliers

KNYSNA KAVALIERS 107/9 (Francios Bonthuys 30, Marias Fourie 3/24)
GEORGE 108/1(Kevin Damons 55*, Zibi Stegman 44*)
George wen met 9 paaltjies

<< Terug na Vorige Bladsy

Copyright © 2010  ::  SWD Cricket  •  Site by:  WebWorX
SA Cricket
Cricket South Africa
SWD Cricket
Bakers Mini Cricket
Bakers Mini Cricket
Die Burger
Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn Accommodation and Info
The Chevrolet Warriors