SWD KRIEKETRAAD & UITSLAE (PROMOSIE-RESERWE- EN VROUELIGA)
8 December 2009
Verskeie wedstryde in die promosie-, reserwe- en vroueliga van die SWD Krieketraad is die naweek afgehandel. Die opgesomde telkaarte is:
PROMOSIE LIGA
Calitzdorp teen Ladismith
Ladismith 135; Calitzdorp 69Ladismith wen met 66 lopies
Blanco teen Pioneers
Blanco 135; Pioneers 121Blanco wen met 14 lopies
Mayflower teen Hartenbos
Mayflower 246/9; Hartenbos 141Mayflower wen met 105 lopies
RESERWE LIGA
Sussex B teen Bongolethu B
Bongolethu 63; Sussex B 66/6
Sussex B wen met 4 paaltjies
Mosselbaai B teen Western Hope B
Western Hope B 168; Mosselbaai B 164Western Hope B wen met 4 lopies
Ramblers B teen Knysna B
Knysna B 117; Ramblers B 119/6Ramblers B wen met 4 paaltjies
Union Stars B teen Union Stars C
Union Stars B 133; Union Stars C 137/3Union Stars C wen met 7 paaltjies
George B teen Pirates United B
George B 332/9; Pirates United B 227George B wen met 105 lopies
Pacaltsdorp B teen Blanco B
Pacaltsdorp B 268; Blanco B 170Pacaltsdorp B wen met 98 lopies
VROUE LIGA
Oudtshoorn teen SWD 0/18
SWD 0/18 259/9; Oudtshoorn 75
SWD 0/18 wen met 184 lopies






















